Bestuiwing

’n By met die stuifmeel wat hy versamel het.
Die punt van ’n tulp se meeldraad wat bedek is met stuifmeelkorrels.

Bestuiwing is die proses waardeur stuifmeel van die helmknop (manlike deel) van ’n plant oorgedra word na die stamper (vroulike deel) van dieselfde of ’n ander plant, en waardeur bevrugting en voortplanting moontlik gemaak word. Dit vind plaas in bedeksadige plante, die plante wat blomme dra.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search